Différences
Ci-dessous, les différences entre deux révisions de la page.
| Prochaine révision | Révision précédente | ||
| intercomprehension:germ:textes [09/11/2015 18:00] – créée jpc | intercomprehension:germ:textes [24/11/2022 05:34] (Version actuelle) – modification externe 127.0.0.1 | ||
|---|---|---|---|
| Ligne 1: | Ligne 1: | ||
| ====== Textes en diverses langues germaniques ====== | ====== Textes en diverses langues germaniques ====== | ||
| + | =====DE/ | ||
| + | Une nouvelle de Robert Walser en allemand et en néerlandais : http:// | ||
| + | |||
| + | ===== Afrikaans ===== | ||
| + | |||
| + | Die skrif is aan die muur vir outonomie en akademiese vryheid aan Suid-Afrikaanse universiteite indien ’n wysigingswet oor hoër onderwys in sy huidige vorm die lig sien. | ||
| + | |||
| + | Die konsepwetsontwerp is uit die bloute op die parlementêre agenda geplaas terwyl parlementslede onder die indruk was dat dit eers volgende jaar ter tafel gelê sou word. | ||
| + | |||
| + | Die wetsontwerp sal buitengewone diskresionêre magte aan dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, verleen om na willekeur by universiteite in te gryp. | ||
| + | |||
| + | In die konsepdokument word onder meer voorgestel dat die minister van hoër onderwys: | ||
| + | |||
| + | by magte moet wees om transformasiedoelwitte te bepaal en toepaslike meganismes daar te stel om toe te sien dat hierdie doelwitte nagekom word; | ||
| + | |||
| + | | ||
| + | |||
| + | teen instellings kan optree wat enige persoon onbillik behandel het of teen so ’n persoon gediskrimineer het; | ||
| + | |||
| + | geld wat aan ’n universiteit toegeken is, mag weerhou of onttrek in bepaalde omstandighede; | ||
| + | |||
| + | ’n onafhanklike assessor mag aanstel wat die universiteit of instelling onder administrasie kan plaas sonder insae van die instelling se raad. | ||
| + | |||
| + | Source : http:// | ||
| ===== Danois ===== | ===== Danois ===== | ||